User login

Upcoming events

  • no upcoming events available

Syndicate

Syndicate content

Random Photo:

Eensgezind
Eensgezind
 

Applications 2011

Prospective students can find more information here

Mej en Mnr Durbanville Kollege 2010

 

Voor van links na regs: Natasha Hanekom (Mej Persoonlikheid), Nelmarie Wilken (1ste prinses), Cindy Koen (Mej Kollege) en Corlia Kotze (2de prinses)

Agter van links na regs: Ruan Hyman (Mnr Persoonlikheid), Justin Pienaar (1ste prins), Morne van Heerden (Mnr Kollege) en Jeandre Marais (2de prins)

Diploma Travel & Tourism

 

Cindy Koen, student by Durbanville Kollege vir die Diploma in Reis en Toerisme, is gekies om as “Cheer Leader” te dans tydens die IPL 20 krieketwedstryde oorsee. 

Bcompt Degree

 

Angelique Cloete, tans besig  met haar voltydse UNISA BCompt Graad aan Durbanville Kollege, het in die afgelope eksamen al haar vakke met onderskeiding geslaag. 

Baie geluk, Angelique! 

 

Diploma Marketing & Entrepreneurship

 

Ryno Siebrits, wie pas sy Diploma in Bemarkingsbestuur & Entrepreneurskap aan Durbanville Kollege verwerf het, het ‘n gesogte kontrak geteken met die bekende Clyde Rugbyklub in Otago, New Zeeland, om vanjaar vir hul sewes rugbyspan te speel.

Bcompt Degree

 

Christine Visser, tans besig  met haar voltydse UNISA BCompt Graad aan Durbanville Kollege, het in die afgelope eksamen al haar vakke met onderskeiding geslaag. 


Baie geluk, Christine! 

Diploma Travel & Tourism

 Hanli Reinke is aangewys as die beste Reis & Toerisme I student vir 2009.

Diploma Marketing & Entrepreneurship

 Mart-Mari Smit is aangewys as die beste Bemarkingsbestuur & Entrepreneurskap II student vir 2009.